%> Reviews | Le Franz Parys

Reviews


Debbie


Best accommodation in Parys! Loved everything, rooms were combination of old school and modern with all the necessary luxuries, immaculately tidy and clean, can't wait to go back.

Alta


Every was very comfortable and clean. We can definitely recommend Le Franz.

Steve


Would visit again. Efficient, accessible, comfortable, affordable.

Liezel


Very pleasant. The units were very well equiped and had literally everything we needed including some extras like rusks, coffee and welcome chocolates.

Dirko


Exceptional. Big clean room, good quality bedding, pillows and matress, safe parking, oven and fridge to use.

John


Quiet and peaceful. The area is quiet and no noise pollution either from the quests nor any public interference. Safer parking and major shops just around the corner.

Sewes


Comfortable and beautiful stay in Parys, Free State. The property has recently been renovated and looks beautiful. Its located close to a river, in a very quiet area of Parys. Definitely great value for money.

Licolette R


Mooi, skoon & netjies! Le Franz het all verwagtinge oortref. Ons het baie lekker in die skoon, mooi & netjiese eenhede oornag. Sal Le Franz definitief aanbeveel.

Maryke E


'n Nag om te onthou. Ek kan Le Franz enige tyd aanbeveel en ons sal ook beslis weer van hulle gebruik maak. Alles was bo ons verwagtinge gewees. Skoon en netjies. Lekker naby die rivier en ons kon met die kinders afstap om te gaan visvang en die omgewing is baie vaie veilig en rustig.

Kobus Van Rensburg


Ek kan Le Franz vir enige een aanbeveel. Die eenheid is keurig en smaakvol ingerig. Baie netjies en skoon en daar word moeite gedoen om na aanbevelings van gaste te kyk. Die matras en linne hoef niks terug te staan vir enige duur hotel nie... ons het heerlik geslaap. Met die rivier so naby het ons elke oggend wakker geword met die pragtigste voelsang. Die area is baie stil en rustig. Die eienaars doen moeite om gaste tevrede te stel en gelukkig te hou. Ons sal nie eers moeite doen om in die toekoms na enige ander gastehuis in Parys te kyk nie. Dankie Eghardt vir al jul moeite om ons in alle opsigte te help.... ons het heerlik gerus, die rustigheid en stilte is net wat ons nodig gehad het. En die mense wat jy aanbeveel het vir kooketes se kos is heerlik en dis waarde vir geld.

Caroline Rooker


Die diens was fantasties.Die eienaars was baie vriendelik.Die plekkie was baie netjies het n heerlike kalm atmosfeer.As jy moeg is van elke dag se gejaag kom vind rustigheid hier.Jy kan lekker rustig buite kuier om n braai Ons sien julle weer Baie dankie vir jul gasvryheid en liefde ons waardeer dit opreg. Die plekkie is loop afstand van die rivier.Dit het so n rustige atmoseer. Daar is so baie antieke winkeltjies wat jou aan jou jong dae laat dink.Heerlike eet plekkies en heelwat om te doen

A_Sch0


Lovely relaxing weekend. We stayed at Le Franz for our 1 year wedding anniversary. We thoroughly enjoyed our stay and will definitly stay there again the next time we visit Parys. The accomodation is very clean and neat and the hosts were very friendly and gave us tips on places to visit in town. The decor is modern and tasteful. The delicious home-made rusks in the kitchen was a special touch which we've enjoyed.

Karina V


Aangenaam, veilig en skoon. Alles was baie skoon en netjies en dit is gelee in 'n baie stil gedeelte van Parys. Ons het ons verblyf daar baie geniet.
?

CONTACT US


Contact: Connie
Tel: +27 82 424 3637
Email: bookings@lefranzparys.co.za

Contact: Mike
Tel: (082) 967-9168

Address: 9 Johanna Street, Parys, Free State, 9585

CHAT WITH US


TALK TO US...


   

JOIN US...


© Le Franz Parys 2024 | All Rights Reserved